Scenic

  • Scenic
  • Daniel Erasmus Graad 11
  • 2026
  • Acrylic on canvas
  • 75 x 100 centimeters

Die potret is met ‘n ekspressiewe palet geskilder wat wegbreek van die tradisionele realisme. Dit is geskep om te wys dat jy nie die ‘regte’ kleure hoef te gebruik om die kunswerk reg uit te beeld nie. Die onderwerp is nie gesien as n mooi persoon nie omdat dit opsetlik wegbreek van die estetiese proporsies en uitding gee aan ‘n unieke persoonlikheid.

Update cookies preferences