In my selfportret beeld ek myself in vooraansig aan. Ek was geïnspireer deur die die klassieke kunstenaars van die 1700’s. Ek wou graag die verskeie sintuie in ‘n visuele beeld vasvang terwyl ook verdiep in my staar na die kyker.
Enquiry for Portret Van My Alledaagse Dag
Portret Van My Alledaagse Dag, Heinrich Lategan Grade 10 , Acrylic on canvas