There Is No Redemption After Death

  • There Is No Redemption After Death
  • Daniel Erasmus Graad 11
  • 2026
  • Bronze
  • 6 x 6 x 7.5 centimeters

Die skedel probeer sy ou vel, spier en vlees weer opplak terwyl hy eintlik reeds dood is. Dit is simboliseer dat as jy dood is kan jy nie terugkom nie so maak jou foute nou reg voor dit te laat is.

Update cookies preferences