Verdeel, Maar Heel

  • Verdeel, Maar Heel
  • Trenton Smit Graad 10
  • 2026
  • Acrylic on canvas
  • 78 x 57 centimeters

Die selfportret wys my in my Affies-skooldrag, wat my identiteit en verbondenheid met my skool verteenwoordig. Die helder kleure en skadu’s skep kontras, terwyl die oranje streep my gesig in twee verdeel.Die oranje streep simboliseer die verskillende kante van my persoonlikheid. Alhoewel ek in verskillende dele verdeel word, vorm alles saam een volledige persoon.

Update cookies preferences