Onbekende Identiteit

  • Onbekende Identiteit
  • Erich Pieterse Grade 11
  • Mixed Media
  • 114 x 80 centimeters

Word ‘n man met identiteit gebore of is dit iets wat jy bou? Die skildery beeld die chaos uit van kleur wat selfbeeld en selfkonsep simboliseer – wat op die einde ‘n punt kalmte berei. Die identiteit van die man is onbekend omdat dit ‘n geheel simboliseer van alle mans wat smag na identiteit en om te behoort.

Update cookies preferences