Kalm is die gevoel wat binne my teenwoordig is wanneer ek voor my skilderdoek sit. Die gevoel dra oor in die wyse waarop my gesig vertoon op die doek.